^^^^^DITTO^^^^^^
Hallo IKON
Verskoon my dat ek Afrikaans praat. (maar ek glo jy sal verstaan)
Gaan kijk op "Digitaltruth.com", baie film/ontwikkerlaar kombinasies (amper alles!!!)
Ek self gebruik Retro 400s met Rodinal (RO9 one shot), nog nie self DDX gebruik nie.
400s maak ook 'n goeie (in my opinie) Infra Rooi film met die korrekte filter (715nm)
net my 2 sent
groete uit Zuid Afrika
Ricus



Adv Reply