Hallo Almal

My naam is Ricus en ek bly/woon in Suid Afrika, ek glo dat julle my Afrikaans sal verstaan. (Ons tale is baie eenders). Ek verstaan nie alle Nederlands nie maar kan darm volg.

I am also fluent in English so I'll probably be on the main forum more.

Groete
Ricus